[Reading] ➿ Storieboek: 'n Roman Author François Bloemhof – Pcusati.info

[Reading] ➿ Storieboek: 'n Roman Author François Bloemhof – Pcusati.info Daar Was Nog Nie N Gesin Soos Di Nie.Altus Saayman Se Lewe Is Nie Maklik Nie Wat Sou J Gedoen Het As Jy Deel Was Van N Familie Wat Gese N En Gestraf Is Met Magiese Kragte Sy Pa Ken Die Toekoms Ten Dele, Sy Ma Het Helende Hande En Sy Suster Dinnie Kan Van Vorm Verander.Om Nie Te Praat Van Die Probleme Wat Sy Grapjas Oom, Sy Geheim Stelende Tante En Tog So Goeie Nefie Hom Besorg Nie.Altus Se Krag Met Woorde Toor Hy, Vertroos Hy, As Liegbek Kind En Later As Volwasse Skrywer, Tot Die Gaping Tussen D T Wat Is En D T Wat Kan Wees Net So Vaag En Maklik Oorbrugbaar Raak Soos Die Grens Tussen Ons W Reld En Sy Storie Land.Wanneer Die Werklikheid Altus Eindelik Ketting, Besef Hy Daar Is N Uitweg Mits Hy N Prys Betaal Wat Geen Mens Sal Betaal Nie Die Alternatief, Egter, Om Die Vooraf Bestemde Te Aanvaar En Gewoonmens Te Bly Ondenkbaar.


10 thoughts on “Storieboek: 'n Roman

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *